dkgv-7047-g5a0
Huiskos
<i>Huiskos</i> is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle <i>Dit Proe Soos Huis</i>, wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek. <p></p> <p> <i>Huiskos</i> vertel – in sy eie woorde – die storie van Herman se 34 jaar op hierdie aarde. Anders as in sy ander boeke deel hy hierdie keer ook resepte wat hy by sy vriende leer ken het en by mense op vele reise deur Suid-Afrika. </p> <p> <i>Huiskos</i> bevat meer as 80 resepte, van ontbyt tot hoofgeregte, van bykosse tot vleisgeregte, van koeke, koekies en beskuit tot nageregte (soos trifle, roomys en selfs basaarpoeding). Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel. Dis alles pretensielose resepte met bestanddele wat jy van Pretoria tot in Pofadder kan kry. </p> <p> <i>Huiskos</i> is nes jy Herman se kombuis ken: kos wat almal kan saamkook.</p>
dkgv-7047-g5a0

Huiskos - Nostalgie Is Die Beste Geurmiddel (Afrikaans, Paperback)

Nostalgie Is Die Beste Geurmiddel

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

R359
You save R91 (20%)

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Ships in 5 - 10 working days
Description
Huiskos is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle Dit Proe Soos Huis, wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek.

Huiskos vertel – in sy eie woorde – die storie van Herman se 34 jaar op hierdie aarde. Anders as in sy ander boeke deel hy hierdie keer ook resepte wat hy by sy vriende leer ken het en by mense op vele reise deur Suid-Afrika.

Huiskos bevat meer as 80 resepte, van ontbyt tot hoofgeregte, van bykosse tot vleisgeregte, van koeke, koekies en beskuit tot nageregte (soos trifle, roomys en selfs basaarpoeding). Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel. Dis alles pretensielose resepte met bestanddele wat jy van Pretoria tot in Pofadder kan kry.

Huiskos is nes jy Herman se kombuis ken: kos wat almal kan saamkook.

Ships in 5 - 10 working days

1
R359Yousave R91 (10%)
1