lnkj-8064-g750
Daar Is 'n Man In My Kombuis
Hierdie boek het Tobi vir drie redes geskryf Eerstens het elke resep net drie bestanddele Tweedens vir die ekonomiese faktor Nie almal kan duur bestanddele bekostig of ses soorte kase in die yskas aanhou nie As plaasseun verstaan hy ook dat almal nie altyd toegang het tot groot winkelsentrums waar elke bestanddeel onder die son beskikbaar is nie Derdens vir tydsbesparing Met dié kortpadresepte hoef jy nie vir ure in die kombuis te staan nie. <p></p> <p> Tobi beskou homself nie as ‘n chef nie Trouens hy wil nie eers die gesogte titel koskenner voor sy naam skryf nie Omdat ek myself nie as ‘n kosmeester beskou nie koop ek byvoorbeeld sonder om te blik of te bloos klaar voorbereide skilferkorsdeeg En met geblikte kos kan jy soms toor en hoekom het hulle ‘n vrieskas in die eerste plek gemaak as jy nie kos mag vries nie. </p> <p> Tobi glo kook is ‘n manier van ontvlugting waar jy jouself kan uitleef in ‘n kombuis En hier deel hy sy passie deur maklike vinnige en bekostigbare geregte</p>
lnkj-8064-g750

Daar Is 'n Man In My Kombuis - 3 Bestandeleresepte (Afrikaans, Paperback)

3 Bestandeleresepte

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

R255
You save R95 (27%)

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

In Stock
Description
Hierdie boek het Tobi vir drie redes geskryf Eerstens het elke resep net drie bestanddele Tweedens vir die ekonomiese faktor Nie almal kan duur bestanddele bekostig of ses soorte kase in die yskas aanhou nie As plaasseun verstaan hy ook dat almal nie altyd toegang het tot groot winkelsentrums waar elke bestanddeel onder die son beskikbaar is nie Derdens vir tydsbesparing Met dié kortpadresepte hoef jy nie vir ure in die kombuis te staan nie.

Tobi beskou homself nie as ‘n chef nie Trouens hy wil nie eers die gesogte titel koskenner voor sy naam skryf nie Omdat ek myself nie as ‘n kosmeester beskou nie koop ek byvoorbeeld sonder om te blik of te bloos klaar voorbereide skilferkorsdeeg En met geblikte kos kan jy soms toor en hoekom het hulle ‘n vrieskas in die eerste plek gemaak as jy nie kos mag vries nie.

Tobi glo kook is ‘n manier van ontvlugting waar jy jouself kan uitleef in ‘n kombuis En hier deel hy sy passie deur maklike vinnige en bekostigbare geregte

In Stock

1
R255Yousave R95 (10%)
1